COACHING
|
Dino Pavlou was appointed as the new head coach of the PCC. Born in Pretoria on 24th August 1980. Matriculated at Pretoria Boys High in 1998. Dino started a tennis academy in Cyprus which he managed for the last 11 years. He developed many top ranked players. While in Cyprus he played on a professional level, being on the ATP circuit and representing Cyprus in the Davis Cup. He has worked with top ranked players such as Marcos Baghdatis and Nadia Petrova. Dino has a flexible coaching style which allows him to customize and adapt each training session to best suit the individual player, no matter age or skill level. He has a special interest working with children, not only developing their tennis skills, but also their co-ordination and self-confidence. He has lots of time for late starters as well as those whose racquets are gathering dust. Dino's love for the game and motivation to deliver an excellent service is sure to be a winning combination at our tennis facilities. COACHING PRICES: 1hour private lesson: R300 1hour 2 persons: R180 each 1 hour 3 persons: R150 each 1 hour 4 persons: R130 each SQUAD TRAINING Minimum of 6 students and maximum of 8 students. The training sessions will be 2hours training at R100 per student for the 2 hour session. Contact info: Cell: 082 423 4724 Email: dino.pavlou@yahoo.co.uk Dino Pavlou is aangestel as die nuwe tennisafrigter by PCC. Hy is gebore op 24 Augustus 1980, matrikuleer aan Boys High. Dino het ‘n tennisakademie op die been gebring in Cyprus en was voltyds verbonde aan die akademie vir die afgelope 11 jaar. Onder sy studente is daar vele nasionale en internasionale top spelers. Tans studeer 3 van sy studente aan Amerikaanse Universiteite op tennisbeurse. In Cyprus het hy op ‘n professionele vlak gespeel, was deel van die ATP-rondte en het Cyprus verteenwoordig as lid van die Davis Beker span. Hy het ook gewerk met Marcos Baghdatis en Nadia Petrova. Dino het 'n plooibare afrigtingstyl wat hom instaat stel om elke oefen sessie aan te pas by die individu se unieke behoeftes, ongeag die ouderdomsgroep of vaardigheidsvlak. Sy spesiale belangstelling is om te werk met juniors om nie net hul tennisvaardigheid te ontwikkel nie, maar ook hul koordinasie en selfvertroue. Laat beginners is meer as welkom, so ook diegene wat hulle rakette sal moet afstof. Dino se liefde vir die spel en motivering om ‘n diens van hoogstaande gehalte te lewer sal verseker ‘n wenkombinasie wees by ons klub. PRYSE: 1uur privaat les: R300 1 uur 2 persone: R180 elk 1uur 3 persone: R150 elk 1 uur 4 persone: R130 elk GROEP AFRIGTING Minimum van 6 persone en maksimum van 8 persone. Die sessie is 2ure teen R100 per persoon vir die 2ure. Tel. nommer: 082 423-4724 E-pos: dino.pavlou@yahoo.co.uk |
Gallery